Gorm die Oue

Gorm die Oue
Koning van Denemarke
Gorm hoor sy seun, Knoet, is dood. Skildery deur August Carl Vilhelm Thomsen.
Gorm hoor sy seun, Knoet, is dood. Skildery deur August Carl Vilhelm Thomsen.
Periode 940958
Voorganger Hartaknoet
Opvolger Harald Bloutand
Vader Hartaknoet
Gebore Onbekend
Oorlede 958
Eggenote Thyra
Kinders Knoet
Harald Bloutand

Gorm die Oue (Deens: Gorm den Gamle) was van omstreeks 900 tot omstreeks 940 koning van Denemarke. Hy was na berig word die seun van die halflegendariese Deense koning Hartaknoet. Hy is in die laat 9de eeu gebore en in 958 dood.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search